
Gewildste Nuus
Gestremde raadslid by trappe opgedra weens stukkende hysbak
Dit, weens die hysbak in die gebou wat vir die afgelope drie maande buite werking is.
Die Afrikaanse Stasie!

Dit, weens die hysbak in die gebou wat vir die afgelope drie maande buite werking is.

Tesame met dié ope brief het die DA ook ‘n voorgestelde reddingsplan uitgereik om Johannesburg reg te ruk.

Volgens die VF Plus LPW, Armand Cloete, sal die toewysing van R18,8-miljard vir die 2025/2026-boekjaar steeds tot ‘n agterstand van R1,6-miljard-rand lei.

Mulder sê met dié aankondiging wys dat die VSA se president, Donald Trump dat Suid-Afrika steeds hoog op die Amerikaanse agenda is.

Die ondersoek is glo deur talle uitdagings in die gesig gestaar, insluitend belemmering, dreigemente teen persone wat betrokke was en die verplasing van bewyse.

Na verdere ondersoek het meer as twaalf slagoffers na vore gekom.