Luister nou

Adverteer by Ons

Ek stel belang om my besigheid op Pretoria FM te adverteer.

Hierdie vorm moet slegs voltooi word as jy jou besigheid by Pretoria FM wil adverteer en nié vir algemene navrae nie. Voltooi die vorm onder “KONTAK ONS” vir algemene navrae.



    Ons programme is gerig op Afrikaanssprekende wat passievol is oor nuus, vermaak, aktualiteit en musiek.

    Pretoria FM is ‘n gemeenskapsgebaseerde radiostasie, in Pretoria gevestig. Ons programme is gerig op Afrikaanssprekende wat passievol is oor nuus, vermaak, aktualiteit en musiek. Ons saai 24 ure per dag op 104.2FM uit en is beskikbaar op DStv-kanaal 887 asook op die internet. Ons selfoontoepassing laat luisteraars van regoor die wêreld toe om in te skakel.

    So, hoekom Afrikaans? Afrikaans is een van die elf amptelike tale van Suid-Afrika. Volgens die Suid-Afrikaanse sensusopname van 2011, word dit deur ongeveer 6,9 miljoen sprekers in Suid-Afrika (13,5% van die totale bevolking) as moedertaal beskou. Sowat een miljoen van dié sprekers is tweetalige moedertaalsprekers van Afrikaans en Engels.

    Luister nou