
Saai: Privatiseer Onderstepoort Biologiese Produkte
Saai het ’n beroep gedoen vir ’n ondersoek na die rol van Onderstepoort Biologiese Produkte (OBP) in, soos hulle dit stel, die manipulering van entstofpryse, verkryging en produksiekapasiteit, en die




