
Seepkis
Sharpeville, menseregte en die verhaal van oom Jerry Oosthuizen
Die skrywer Dana Snyman vertel in sy boek In die Tyd van die Gif die verhaal van sy besoek aan oom Jerry Oosthuizen van Kleinbaai, Hermanus, vier jaar gelede.
Die Afrikaanse Stasie!
Die skrywer Dana Snyman vertel in sy boek In die Tyd van die Gif die verhaal van sy besoek aan oom Jerry Oosthuizen van Kleinbaai, Hermanus, vier jaar gelede.
Daar is verlede week deur die Suid-Afrikaanse regering, die Europese Unie (EU) en talle in die Suid-Afrikaanse media groot gewag gemaak van die besoek aan Kaapstad deur die president van