
Helen Joseph-hospitaal sluit sy ongevalle-eenheid
Die DA in Gauteng sê die sluiting van die ongevalle-eenheid by Helen Joseph-hospitaal in Johannesburg plaas pasiënte se lewens in gevaar. Volgens die party word pasiënte aangeraai om eerder ander
Die Afrikaanse Stasie!

Die DA in Gauteng sê die sluiting van die ongevalle-eenheid by Helen Joseph-hospitaal in Johannesburg plaas pasiënte se lewens in gevaar. Volgens die party word pasiënte aangeraai om eerder ander

Die DA beskuldig die LUR vir Gesondheid in Gauteng, Faith Mazibuko, van misleiding oor die uitstel van operasies by die Tambo-gedenkhospitaal. Die provinsiale Departement van Gesondheid het op 25 Maart

Teedrinkers wat bekommerd is oor mikroplastiek in voedsel, begin vrae vra oor wat presies in teesakkies is en hoekom dit nie altyd op verpakking aangedui word nie. Volgens ’n verbruikersondersoek

Die DA sê hy gaan vanoggend ’n omvattende dossier by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie indien om ondersoek in te stel na wat hy beskryf as wydverspreide mislukkings deur staatsdepartemente om gevalle

Die Wêreld Gesondheidsorganisasie het ’n internasionale gesondheidsnoodtoestand verklaar ná ’n uitbreking van Ebola in die Demokratiese Republiek die Kongo waarin meer as 80 mense reeds dood is. Die uitbreking behels

Agri Wes-Kaap doen ’n beroep op streng beheermaatreëls in die George-kwarantyngebied ná ’n nuwe bek-en-klouseer-geval daar bevestig is. Die uitbraak is op ’n klein beesplaas naby George, binne die bestaande