Leefstyl

10 Desember 2024 Sol-Tech het die afgelope naweek ‘n brug oor Solomon Mahlangu-rylaan, van sy kampus na sy koshuise, in ‘n rekordtyd opgerig. Sol-Tech se besturende direkteur, Paul van Deventer sê Vrydagmiddag, 6 Desember was daar nog nié ‘n brug nie. Slegs ‘n enkele paar uur later op Saterdag die 7de Desember het daar ‘n […]

5 Desember 2024 Die eerste Springbok-afrigter – nadat Suid-Afrika weer tot die internasionale arena toegelaat is ná isolasie – John Williams, Is vanoggend in die ouderdom van 78 oorlede. Hy is dood nadat hy vir tien dae in ‘n koma in ‘n Pretoriase hospitaal was. Hy is op 29 Oktober 1946 in Johannesburg gebore Williams – […]

3 Desember 2024 Bring jy ure op jou selfoon deur? Die heeltyd besig om net deur sosiale media-plasings te blaai, en videos te kyk. Jy ly dan moontlik, volgens die Oxford-woordeboek, aan brain rot. Brain rot is pas deur Oxford University Press aangewys as sy woord van 2024. Volgens Oxford is die woord in 2024, […]

22 November 2024 Die winkelgroep, Woolworths, het sy April Gekkedaggrap ‘n werklikheid gemaak en sy sjokolade reeks, Chuckles in ‘n tydelike skoonheidsreeks omskep. Woolworths het in April aangekondig “dat hy ‘n reeks skoonheidsprodukte, waaronder lyfroom en seep gaan bekend stel. Mense was egter teleurgesteld toe hulle besef dat dit net ‘n grap was. Weens die […]

8 November 2024 Twintig behoeftige bejaardes van ’n behuisingsprojek in die Pretoriase middestad leef tans op slegs twee kosdonasies per week. DIT, nadat die kombuis waarin hulle kos kon maak sonder waarskuwing gesluit is en hulle verbied word om in hul kamers kos of koffie te maak vanweë ’n brandgevaar. Dié hawe staan bekend as […]

1 November 2024 Die Voortrekkermonument in Pretoria is met oranje verlig nadat die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) en Ludwig Rose in 2015, tydens Afrikaans se 90ste bestaansjaar ‘n oranje roos bekend gestel het. Volgens Solidariteit is oranje die kleur van Afrikaans. Die Solidariteit Beweging, wat Solidariteit, AfriForum, en die skoleondersteuningsentrum insluit – die instellings […]


Current track

Title

Artist