Luister nou

Nuus

Nuus

Soektog in Pretoriuskop eindig tragies

’n Soektogoperasie in die Pretoriuskop-gedeelte van die Krugerwildtuin het tragies geëindig nadat menslike oorskot in die Mesteldam gevind is. Veldwagters het op 28 Augustus vier mense betrap wat na bewering

Lees Meer »
Gewildste Nuus

SA Airlink word steeds ondersoek

Die Suid-Afrikaanse Burger Lugvaartowerheid, SABLO, beoordeel steeds Airlink se lae verbyvlug oor Kaapstad-stadion voor die Springbokke se wedstryd teen die All Blacks. Die Vliegtuig Eienaars en Vlieëniers Vereniging van Suid-Afrika

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Eskom het ’n oorskot elektrisiteit

Eskom sê ‘n dalende elektrisiteitsvraag het tot ’n oorskot aan krag gelei, namate meer verbruikers na hernubare energie oorskakel. Die kragverskaffer ondersoek nou nuwe markte vir dié kapasiteit, onder meer

Lees Meer »

Luister nou