
Lesotho-hooglandwaterprojek kos R11-miljard méér
Die projek sou aanvanklik in Junie 2028 afgehandel gewees het, maar is tot Oktober 2030 uitgestel.
Die Afrikaanse Stasie!
Die projek sou aanvanklik in Junie 2028 afgehandel gewees het, maar is tot Oktober 2030 uitgestel.
Eskom het aangedui dat hy voornemende tenderaars se geskiedenis noukeurig sal nagaan voordat ‘n aanstelling gedoen sal word om die nuwe onderneming te begin.
Die damvlakke het die afgelope naweek gewissel tussen 107,82% en 109,39%.
Eskom meen dié stap is ‘n belangrike stap om een van Suid-Afrika se grootste infrastruktuur-projekte te voltooi.
16 Maart 2025 Die boa-konstriktor, Rose, wat Woensdagaand uit haar hok ontsnap en haar eienaar, Riani Lombard van Garsfontein in Pretoria, naarstigtelik na haar laat soek het, is kort ná
14 Maart 2025 Riani Lombard van Garsfontein in Pretoria is naarstigtelik op soek na haar troetelslang, Rose, wat Woensdagaand uit haar hok ontsnap het. Dié eenmeterlange Boa-konstriktor kon die glaspanele