Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende

Feeste & Vermaak

Aitsa

Die Aitsa Afrikaanse Musiektoekennings is ‘n toekenningsaand wat sedert 2019 aangebied word om baanbrekers in die Afrikaanse musiekbedryf te vereer, terwyl spesiale gilde vir Afrikaanse kuns en kultuur ook oorhandig word.

Die Aitsas het van die begin af ten doel gehad om ‘n onafhanklike geleentheid te skep waartydens die room van die rolspelers in die Afrikaanse musiekbedryf op grond van hulle uitmuntende prestasie beloon kan word.

Die oorweldigende, positiewe terugvoer wat na die eerste vier toekennings van kunstenaars, platemaatskappye, vervaardigers en die publiek ontvang is, het bevestig dat dit presies is wat die bedryf nodig het en daarom is die Aitsas hier om te bly en sal dit net groter en groter word in die toekoms.

Nampo

Pretoria FM spog met lojale landbouliefhebbers en landboukenners wat daarby baat om elke weeksdag in te skakel op Pretoria FM se landbouprogram, wat ook tydens Nampo Bothaville sal voortgaan.

Kersfees Konsert

Lorem ipsum dolor sit amet consectetur. Eu lectus adipiscing sollicitudin dignissim. Tellus metus ac eu ridiculus ornare laoreet cras aliquam. Varius est.

Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende