VF Plus: Bozell as ambassadeur ‘n welkome verwikkeling


Luister nou

Volgende

VF Plus: Bozell as ambassadeur ‘n welkome verwikkeling

Die leier van die VF Plus, dr. Corné Mulder sê die aanwysing van Leo Brent Bozell III na Suid-Afrika om waarskynlik vir Reuben Brigety as ambassadeur van die VSA op te volg, is ‘n welkome verwikkeling.

Mulder sê met dié aankondiging wys dat die VSA se president, Donald Trump dat Suid-Afrika steeds hoog op die Amerikaanse agenda is.

Volgens Mulder is dit duidelik dat die Trump-administrasie ‘n verteenwoordiger hier wil hê wat sy oor deeglik op die grond sal hou om Trump op hoogte te hou van politieke verwikkelinge en die rol en boodskap van die media in Suid-Afrika.

Mulder sê Bozell is ‘n veteraan-konserwatiewe mediakommentator, mediakundige en politieke aktivis. “Luidens mediaberigte is hy bekend vir sy onwrikbare verbintenis tot tradisionele waardes en sy uitgesproke kritiek op liberale mediavooroordeel.”

Indien Bozell wel die pos opneem het die VF Plus aangedui dat hulle hom graag sal wil ontmoet om hom vanuit dié party se perspektief op die hoogte van sake in Suid-Afrika te bring.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

GomrlEeXEAAZ2o0

Die definisie van vrou, sluit nié transgender vroue in nie, beslis hooggeregshof

Screenshot 2025-04-16 104919

Motoris steeds gesoek na hy ‘n herhaaldelik oor ‘n man ry – klag van moord geopen

Outlet of 'Delivery Tunnel North' of the Lesotho Highlands Water Project, near Clarens, Free State, South Africa. The Lesotho Highlands Water Project is an ongoing water supply project with a hydropower component, developed in partnership between the governments of Lesotho and South Africa. It comprises a system of several large dams and tunnels throughout Lesotho and South Africa. In Lesotho, it involves the rivers Malibamatso, Matsoku, Senqunyane and Senqu. In South Africa, it involves the Vaal River. It is Africa's largest water transfer scheme. The purpose of the project is to provide Lesotho with a source of income in exchange for the provision of water to the central Gauteng province where the majority of industrial and mining activity occurs in South Africa, as well as to generate hydroelectric power for Lesotho (currently almost 100% of Lesotho's requirements).

Lesotho-hooglandwaterprojek kos R11-miljard méér

0001102308_resized_johnhlophe150820181022copy

John Hlophe mag nie appèl by Grondwethof aanteken nie

640px-03-BICcristal2008-03-26

Graad 4-kind dood ná hy pendoppie insluk

Ander Nuus Artikels

NA Exterior
OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers
VAPE-1
DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle
Screenshot 2025-04-15 122837
Asbesdak-saak: Ace Magashule pleit onskuldig
GomrlEeXEAAZ2o0
Die definisie van vrou, sluit nié transgender vroue in nie, beslis hooggeregshof
Screenshot 2025-04-16 104919
Motoris steeds gesoek na hy ‘n herhaaldelik oor ‘n man ry – klag van moord geopen

VF Plus: Bozell as ambassadeur ‘n welkome verwikkeling


Luister nou

Volgende