
’n Reusegroep matrieks het dié week in Gauteng hulle eindeksamen begin skryf.
’n Reusegroep matrieks het dié week in Gauteng hulle eindeksamen begin skryf. Die 203 794 matrieks, waaronder 152 527 voltydse en 51 267 deeltydse kandidate, is die grootste groep matrikulante wat dié




