
49 Suid-Afrikaners in die VSA verwelkom
Trump het in reaksie gesê dat boere in Suid-Afrika vermoor word, en dat hulle toevallig wit is. Hy meen die velkleur van die boere maak geen verskil aan hom nie.
Die Afrikaanse Stasie!
Trump het in reaksie gesê dat boere in Suid-Afrika vermoor word, en dat hulle toevallig wit is. Hy meen die velkleur van die boere maak geen verskil aan hom nie.
Hy meen dié eerste groep Afrikaners pas nie by die defenisie van die woord vlugteling nie, omdat vlugtelinge hulle land verlaat weens politieke, godsdienstige of ekonomiese vervolging.
“Ons is genoodsaak om internasionale druk op die Suid-Afrikaanse regering, spesifiek die ANC leiers te verskerp om ‘n verandering hier in Suid-Afrika te weeg te bring.”
Kort ná die uitbreek van konflik in die oostelike Donbas-streek van Oekraïne in 2014, het die toenmalige Italiaanse minister van buitelandse sake, Paolo Gentiloni, tydens ’n besoek aan die VSA
Dit kom nadat gister se wedstryd tussen die Punjab Kings en die Delhi Capitals in Dharamsala inderhaas onderbreek is weens lugaanvalle in die omgewing.
Malema is uitgenooi om as gasspreker by ‘n geleentheid van die Cambridge Universiteit op te tree.