
Die VF-Plus kritiseer die Konstitusionele Hof se besluit
Die VF Plus kritiseer die Konstitusionele Hof se besluit om ‘n 181 ANC-kandidate toe te laat om aan die plaaslike regeringsverkiesing in Mangaung deel te neem, ondanks die ANC se
Die Afrikaanse Stasie!

Die VF Plus kritiseer die Konstitusionele Hof se besluit om ‘n 181 ANC-kandidate toe te laat om aan die plaaslike regeringsverkiesing in Mangaung deel te neem, ondanks die ANC se

Iranese amptenare het volgens ontleders aan diplomate in die streek gesê hulle is honderd persent seker dat die Verenigde State weer die land gaan aanval. Die atmosfeer in Teheran word

Die ANC se dispuut oor sy kandidaatlys word vandag in die Konstitusionele Hof aangehoor. Die party betwis ’n Kieshof-uitspraak ten gunste van die Onafhanklike Verkiesingskommissie, nadat die ANC nie al

Die regering doen ’n beroep op motoriste om paniekaankope te vermy weens die brandstofprysstyging wat vanaand om middernag in werking tree. Verbruikers word aangemoedig om brandstof volgens hul normale behoeftes

Die Amerikaanse ambassade in Suid-Afrika het bevestig dat die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking diplomatieke stappe teen die buitelandse ambassadeur, Leo Brent Bozell die derde ingestel het. Dit volg

Die waarnemende minister van polisie, Firoz Cachalia het bevestig dat die twee Gupta-broers, Atul en Rajesh steeds deur Interpol gesoek word. Hy sê in ’n geskrewe Parlementêre antwoord dat Interpol