
Suliman Carrim in hegtenis geneem
Die voormalige tesourier van die ANC in Noordwes, Suliman Carrim is by die OR Tambo Internasionale Lughawe in hegtenis geneem, nadat hy versuim het om voor die Madlanga Kommissie van
Die Afrikaanse Stasie!

Die voormalige tesourier van die ANC in Noordwes, Suliman Carrim is by die OR Tambo Internasionale Lughawe in hegtenis geneem, nadat hy versuim het om voor die Madlanga Kommissie van

’n Groot polisie- en weermagteenwoordigheid is vanoggend in Soweto ontplooi ná gewelddadige betogings teen onwettige immigrasie waartydens n motors aan die brand gesteek en winkels in buitelandse besit geplunder is.

’n 55-jarige vrou is vroeër vandeesweek dood ná ’n plaasaanval naby Ottosdal in Noordwes. Hannetjie van Zyl is Maandag by die ingang van haar plaas aangeval en volgens berigte herhaaldelik

Die polisie in Gauteng ondersoek ’n moord- en poging tot moordsaak ná ’n skietery op die R21 by Kempton Park. Preggy Padayachee, ’n familielid van die voormalige polisiegeneraal Feroz Khan,

Meer as ‘n honderd Israelse passasiers het na bewering ’n moontlike ramp in die lug vrygespring nadat ’n fisieke struweling tussen twee vlieëniers uitgebreek het. Die Flydubai-vlug was onderweg van

’n Konsultant van die Vryemarkstigting se Rule of Law Projek sê boere in Suid-Afrika se risiko om tydens inbreker-aanvalle vermoor te word, is aansienlik hoër as die nasionale gemiddelde. Advokaat