Geregtigheid vir Raygun


Luister nou

Volgende

Geregtigheid vir Raygun

Die Nasionale Dierebeskermingvereniging het sy ondersoek na die wrede dood van die bobbejaan, bekend as Raygun, wat op 6 Februarie 2025 dood is, afgesluit.

Die ondersoek is glo deur talle uitdagings in die gesig gestaar, insluitend belemmering, dreigemente teen persone wat betrokke was en die verplasing van bewyse.

Ondanks hierdie hindernisse het die NDBV volhard in sy missie om geregtigheid vir Raygun te verseker.

Die dossier is amptelik op 20 Maart aan die Suid-Afrikaanse Polisiediens in Delmas oorhandig. As gevolg van wetlike beperkings mag geen inligting wat die beskuldigdes kan identifiseer bekend gemaak word, totdat hulle voor ‘n hof verskyn nie.

Die hoofinspekteur en bestuurder van die NDBV, Douglas Wolhuter, sê dit was nie ‘n maklike saak nie. Hy meen die vereniging is om elke hoek en draai met weerstand gekonfronteer.

 

LEES OOK: Petisie teen dieremishandeling begin ná “bekende” bobbejaan se wrede einde

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

re-elon-musk-donald-trump-1500-800

Elon Musk stig sy eie party

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Vrou wat kind doodry

Vrou wat glo sy ry eie kind dood, inspireer nou ander

Glyryer2

16-JARIGE PRETORIANER DIE LAND SE JONGSTE GLYRYER

Ander Nuus Artikels

GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”
WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266
Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed
gettyimages-2223201846
Texas-vloede: Dodetal styg tot 82
WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212
Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu
re-elon-musk-donald-trump-1500-800
Elon Musk stig sy eie party

Geregtigheid vir Raygun


Luister nou

Volgende