
Matriekleerlinge begin vandag met NSS-eksamen
Byna ’n miljoen matriekleerlinge landwyd maak gereed vir die 2026 Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen, wat vandag met Rekenaar-toepassingstegnologie begin. Altesaam 123 vraestelle sal geskryf word, met die eksamenreeks wat op 25




