
Slegs 1,5% van polisiediens se DNS-toetse betyds verwerk
Suid-Afrika se forensiese DNS-ontledingstelsel sukkel met ’n agterstand van byna ’n kwartmiljoen bewysstukke wat nie binne die vasgestelde statutêre sperdatum verwerk is nie. Volgens die Nasionale Forensiese Toesighoudende en Etiekraad




