’n Reusegroep matrieks het dié week in Gauteng hulle eindeksamen begin skryf. Die 203 794 matrieks, waaronder 152 527 voltydse en 51 267 deeltydse kandidate, is die grootste groep matrikulante wat dié provinsie nog opgelewer het. Dit is 11 049 meer matrieks as verlede jaar. Dié groep, wat in 2015