Verligting dalk te wagte by die petrolpompe
Hoewel die departement van minerale hulpbronne en energie eers volgende week die amptelike verandering in die petrolprys sal aankondig, is daar tans ‘n beduidende oorverhaling.
Die Afrikaanse Stasie!

Hoewel die departement van minerale hulpbronne en energie eers volgende week die amptelike verandering in die petrolprys sal aankondig, is daar tans ‘n beduidende oorverhaling.

Mulder het aangehaal uit Azernews waarin berig word dat die VSA se departement van handel uitvoerbeperkings op 70 maatskappye van Iran, China, die Verenigde Arabiese Emirate, Pakistan en Suid-Afrika ingestel

42 leerlinge het daardie dag hulle lewens verloor.

Regslui bestempel die Grondwethof se besluit om, nege maande nadat die aansoek om verlof tot appèl deur AfriForum ingedien is, die aansoek summier en uit die bloute, sonder dat argumente

Atlete sal aan ‘n eenmalige wangdepper- of droëbloedtoets onderwerp word as deel van ‘n proses wat as nie-indringend beskou word.

Thailand is volgens die verslag die tweede onveiligste om in te bestuur, gevolg deur Amerika.