Luister nou

Verligting dalk te wagte by die petrolpompe

Deur Pretoria FM Nuusspan

Ten spyte van ‘n verhoging van drie sent in die koolstofheffing – wat Dinsdag in werking tree – behoort motoriste volgende week ‘n aangename verrassing by die petrolpompe te kry.

Hoewel die departement van minerale hulpbronne en energie eers volgende week die amptelike verandering in die petrolprys sal aankondig, is daar tans ‘n beduidende oorverhaling.

Volgens die sentrale energiefonds is daar tans ‘n oorverhaling van 64-sent per liter op 93-oktaan-petrol, terwyl petrol met ‘n 95-oktaan-inhoud tans ‘n 78-sent oorverhaling het.

Afhangende van die swawel-inhoud is daar ‘n oorverhaling van tussen 90- en 93-sent per liter op die grootmaatprys van diesel.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

BKS-inenting

Privaatsektor kry groen lig om BKS-entstof in SA te vervaardig

Medies - Netwerk24

Raad van Gesondheidsorgfinansiers vra hervorming

Siviwe Gwarube

Implementering van handboekkatalogus duur voort ondanks haakplekke

Fotokrediet: CBS

Die wit bevolking in Suid-Afrika is besig om te krimp

Fotokrediet: eNCA

Vrou se liggaam in Moroka-dam gevind

Ander Nuus Artikels

Afrikaner-vlugtelinge
Trump-regering wil tot 17 500 Afrikaner-vlugtelinge in VSA toelaat
Fotokrediet: Netwerk24
15 Nuwe kruise by Witkruismonument opgerig
Bergview
Oudskoolhoof: Aantygings het blywende skade gelaat
BKS-inenting
Privaatsektor kry groen lig om BKS-entstof in SA te vervaardig
Medies - Netwerk24
Raad van Gesondheidsorgfinansiers vra hervorming

Luister nou