Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende

Luister: Nooddienswerker herleef die Westdene-busramp – 40 jaar later

Op 27 Maart 1985 is die Westdene-gemeenskap in Johannesburg tot in sy fondamente geskud toe ’n geel dubbeldekkerskoolbus met 72 leerlinge van die Hoërskool Vorentoe in die Westdene-dam ingery het en 42 kinders gesterf het.

Vir diegene wat daardie dag op die toneel was voel dit steeds soos gister.

Die gebeure is in kinders, leerkragte, duikers, nooddiens- en hospitaalpersoneel asook mense wat in die nabye omgewing gewoon of gewerk het se gedagtes ingebrand.

Pieter Steyn was een van die nooddienswerkers wat by die Johannesburgse nooddienste gewerk het.

Hy woon deesdae in Roodepoort in Johannesburg… en hy het met Esmarie Yssel gesels oor daardie dag.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

winter-1

Die herfsweer wys tande met ‘n kouefront

Donald Trump

Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit

NWU

NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie

ENOCH1-large

“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

Ander Nuus Artikels

WhatsApp Image 2025-04-21 at 16.57.33_905897b9
Die MK-party besoek Kleinfontein
Pope-Francis-120824-1-bfb0a5d45f5f46e1934fab8de6f8e91e (1)
Pous Franciskus sterf
0001054255_resized_paulmashatile150320231022
Polisie ondersoek aanslag op Paul Mashatile se lewe
winter-1
Die herfsweer wys tande met ‘n kouefront
Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit

Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende