Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

VF Plus: Suid-Afrika maak rug styf terwyl Amerika skroewe indraai

Die leier van die VF Plus, dr. Corné Mulder sê die VSA het begin om die skroewe van sanksies stywer aan te draai en waarsku dat die ANC en die regering daarvan moet kennis neem.

Mulder het aangehaal uit Azernews waarin berig word dat die VSA se departement van handel uitvoerbeperkings op 70 maatskappye van Iran, China, die Verenigde Arabiese Emirate, Pakistan en Suid-Afrika ingestel het.

Hy sê ‘n amptelike Amerikaanse bron het die name van die Suid-Afrikaanse maatskappye teenoor die VF Plus bevestig as Ascenso Aviation, Blue Sky Aviation, en Wingman Concept.

Volgens Mulder hou die sanksies verband met die opleiding van Chinese vegvlieëniers.

Hy het beklemtoon dat Suid-Afrika nie ‘n verswakkende verhouding met die VSA kan bekostig nie.

Volgens ‘n ander bron word dié drie maatskappye aangedui as Geostructures, Nuclear Africa,en Stratex – wat aan militêre aktiwiteite vebind word.

One Response

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

re-elon-musk-donald-trump-1500-800

Elon Musk stig sy eie party

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Vrou wat kind doodry

Vrou wat glo sy ry eie kind dood, inspireer nou ander

Glyryer2

16-JARIGE PRETORIANER DIE LAND SE JONGSTE GLYRYER

Ander Nuus Artikels

GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”
WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266
Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed
gettyimages-2223201846
Texas-vloede: Dodetal styg tot 82
WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212
Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu
re-elon-musk-donald-trump-1500-800
Elon Musk stig sy eie party

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende