Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?
President Donald Trump se tariefbom het hierdie week behoorlik gebars en hoewel die implementering daarvan vroeër met 90 dae opgeskort is om ruimte te laat vir onderhandelinge, het die ANC-geleide
Die Afrikaanse Stasie!

President Donald Trump se tariefbom het hierdie week behoorlik gebars en hoewel die implementering daarvan vroeër met 90 dae opgeskort is om ruimte te laat vir onderhandelinge, het die ANC-geleide

Die saak hou verband met Semenya se voortslepende geveg met Wêreld Atletiek oor haar testosteroonvlakke. Sy word sedert 2018 verbied om in die 800m atletiek-item deel te neem omdat sy

Mchunu is ook van politieke inmenging beskuldig.

Die nuus kom kort nadat die organisasie vroeër vanjaar ook die bedanking van sy jare lange kreatiewe direkteur, Werner Wessels aangekondig het.

Sy ma is vyf maande gelede dood nadat sy haar stryd teen kanker verloor het.

Masemola het tydens die geleentheid waar die vuurwapens vernietig is gesê dat die vuurwapens waarvan Mkhwanazi gepraat het nog nie vernietig kan word nie aangesien die betrokke sake nog nie