
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
Volgens dr. Tinashe P. Kanosvamhira, ’n stedelike geograaf aan die Universiteit van Kaapstad, eet baie studente op kampus kitskos omdat dit goedkoper en makliker beskikbaar is. Slegs 32% van die
Die Afrikaanse Stasie!

Volgens dr. Tinashe P. Kanosvamhira, ’n stedelike geograaf aan die Universiteit van Kaapstad, eet baie studente op kampus kitskos omdat dit goedkoper en makliker beskikbaar is. Slegs 32% van die

Volgens die Suid-Afrikaanse Polisiediens het drie veldwagters ’n patrollie uitgevoer toe hulle op drie verdagte stropers afgekom het. Toe die veldwagters die mans beveel het om stil te staan het

Die departement het bevestig dat entstowwe uit Botswana ingevoer word om die verspreiding van die siekte te stuit. Bek-en-klouseer is nie noodwendig dodelik nie, maar dit dwing groot voerkrale tot

’n Soektog is aan die gang na motorkapers wat vanoggend probeer het om ’n polisiebeampte met ’n skynvuurwapen te beroof. Volgens die polisiewoordvoerder, kolonel Dimakatso Nevhuhulwi, het ’n konstabel ’n

Die wêreld se oudste dienende staatshoof, Kameroen se president, Paul Biya, het aangedui dat hy homself op 12 Oktober wéér verkiesbaar sal stel vir dié pos. Die twee-en-negentigjarige Biya beklee reeds sedert 1982

President Donald Trump se tariefbom het hierdie week behoorlik gebars en hoewel die implementering daarvan vroeër met 90 dae opgeskort is om ruimte te laat vir onderhandelinge, het die ANC-geleide