
Slegs 30% van leerlinge lees gemaklik in hul moedertaal
’n Nuwe verslag deur die 2030-Leespaneel het onthul dat slegs 30% van leerlinge in die grondslagfase op die aanvaarbare vlak in hul moedertaal kan lees. Volgens die data kan tot
Die Afrikaanse Stasie!

’n Nuwe verslag deur die 2030-Leespaneel het onthul dat slegs 30% van leerlinge in die grondslagfase op die aanvaarbare vlak in hul moedertaal kan lees. Volgens die data kan tot

Die top Afrikaanse skole word vandag by die Solidariteit Skole-ondersteningsentrum se Meriete toekennings vereer. Volgens die uitvoerende hoof van die Solidariteit Skole-ondersteuningsentrum, Leon Fourie, is die top 10 skole in die

Die omstrede Wysigingswet op Basiese Onderwyswette, Bela, gaan binnekort in die hof getoets word, nadat die Federasie van Beheerliggame vir Suid-Afrikaanse Skole, Fedsas, aangekondig het dat hy ‘n skool in

Die Gautengse departement van basiese onderwys het die name van die 12 leerlinge wat Maandag in ‘n gru-ongeluk op die R-5-5-3 naby Vanderbijlpark dood is, bekend gemaak. Die ongeluk het

Die minister van basiese onderwys, Siviwe Gwarube, sê basiese onderwys in Suid-Afrika is by ‘n kruispad. Sy het gister by die departement van basiese onderwys se lekgotla in Boksburg gesê

Marelize Maré Die matrikulante van 2025 se rekordhoë slaagsyfer van 88% het skerp kritiek van verskeie politieke partye ontlok. Die minister van basiese onderwys, Siviwe Gwarube, het Maandag die Nasionale