Luister nou

Nuwe debat oor eerstespan-skolesport

Deur Pretoria FM Nuusspan

’n Nuwe debat het ontstaan oor die toenemende koste en druk rondom eerstespan-skolesport, veral rugby, ná berigte oor miljoene rande wat daaraan bestee word.

Die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum sê skolesport bly belangrik vir ontwikkeling en gemeenskapsbou, maar waarsku dat toenemende besteding en druk rondom eerstespan-rugby die fokus van leerders kan wegskuif.

Die sentrum sê skole moet ’n gesonde balans handhaaf sodat akademie, sport en karaktervorming nie teen mekaar afgespeel word nie.

Die organisasie maan teen ’n wen-ten-alle-koste-kultuur en beklemtoon dat sport deel van ’n gebalanseerde, holistiese opvoeding moet wees, sonder om akademie en welstand te verdring.

Hulle doen ’n beroep op skole om sport so te bestuur dat deelname, groei en die kind se welstand eerste bly, en dat dit steeds die skoolgemeenskap dien.

Gewilde Nuus

Untitled design (18)

Spies staan familie by van man wat ná rugby sterf

Untitled design (17)

Laaste wit president in Afrika sterf

Graffiti logo

Graffiti-boekeblad 17 Julie 2026

Fotokrediet: The Citizen

Hoës vergader vandag oor uitbetalings aan munisipaliteite

Fotokrediet: Reuters

Burnham verkies as leier van Arbeiders

Ander Nuus Artikels

Padlangs
Hart en houtskool
DCIM100MEDIADJI_0626.JPG
Ligte, kameras, rugby!
Untitled design (19)
Iran kan meer pyn as die VSA absorbeer
Untitled design (18)
Spies staan familie by van man wat ná rugby sterf
Untitled design (17)
Laaste wit president in Afrika sterf

Luister nou