Luister nou

Onderwys

Gewildste Nuus

Top Afrikaanse skole word vandag vereer

Die top Afrikaanse skole word vandag by die Solidariteit Skole-ondersteningsentrum se Meriete toekennings vereer. Volgens die uitvoerende hoof van die Solidariteit Skole-ondersteuningsentrum, Leon Fourie, is die top 10 skole in die

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Die Bela-wet gaan in die hof getoets word

Die omstrede Wysigingswet op Basiese Onderwyswette, Bela, gaan binnekort in die hof getoets word, nadat die Federasie van Beheerliggame vir Suid-Afrikaanse Skole, Fedsas, aangekondig het dat hy ‘n skool in

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Name van kinders is bekend

Die Gautengse departement van basiese onderwys het die name van die 12 leerlinge wat Maandag in ‘n gru-ongeluk op die R-5-5-3 naby Vanderbijlpark dood is, bekend gemaak. Die ongeluk het

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Matrikulante se uitslae ontlok kritiek

Marelize Maré Die matrikulante van 2025 se rekordhoë slaagsyfer van 88% het skerp kritiek van verskeie politieke partye ontlok. Die minister van basiese onderwys, Siviwe Gwarube, het Maandag die Nasionale

Lees Meer »

Luister nou