Luister nou

Maile sê onderwysstelsel is onder druk

Deur Pretoria FM Nuusspan

Die LUR vir onderwys in Gauteng, Lebogang Maile, sê die onderwysstelsel in die provinsie is steeds onder groot druk weens vinnige bevolkingsgroei, oorvol skole en beperkte hulpbronne.

Hy het tydens ’n mediakonferensie gesê leerdergetalle het sedert 1995 met meer as 100% tot meer as 2,8 miljoen gestyg , met duisende nuwe leerlinge wat elke jaar bykom.

Maile sê egter die provinsie het groot vordering gemaak met beter toegang tot skole, laer uitvalsyfers en verbeterde matriekuitslae.

Gewilde Nuus

Wiandré Pretorius en verloofde

DNS-bewyse plaas sleutelfiguur op Mbense-moordtoneel

Krokodil-header

Snoetkrokodil in die Vaalrivier gesoek

Fotokrediet: apa.za

Sirië beskuldig Israel dat hy sy lugmagbasis aanval

Fotokrediet: Colorado Clean Energy Fund

AfriForum waarsku Nersa oor sonkrag registrasie reëls

Peet Viljoen in hof HD

Peet Viljoen se borgtogaansoek misluk

Ander Nuus Artikels

Bankkrot
900 besighede reeds vanjaar bankrot
Fotokrediet: Infrastructure News
Helen Joseph-hospitaal sluit sy ongevalle-eenheid
Fotokrediet: BBC
ChatGPT vir tieners
Wiandré Pretorius en verloofde
DNS-bewyse plaas sleutelfiguur op Mbense-moordtoneel
Krokodil-header
Snoetkrokodil in die Vaalrivier gesoek

Luister nou