
ActionSA maak die werklike prestasie van 2025 se matrikulante bekend
Marelize Maré ActionSA het die matrikulante van 2025 geluk gewens met die voltooiing van hul Nasionale Senior Sertifikaat en erken die toewyding van die onderwysers en gesinne wat hulle ondersteun




