
Matriekuitslae-saak: Hof weier IR se verlof tot appèl
Die Inligtingsreguleerder (IR) se aansoek om appèl vir die publikasie van matriekuitslae is van die hand gewys is.
Die Afrikaanse Stasie!

Die Inligtingsreguleerder (IR) se aansoek om appèl vir die publikasie van matriekuitslae is van die hand gewys is.

Die Hoërskool Middelburg, in die Oos-Kaap het in ’n dringende kennisgewing aangekondig dat die skool vanaf Maandag, 18 Mei, tot verdere kennisgewing gesluit sal wees. Die beheerliggaam sê die besluit

Die minister van basiese onderwys, Siviwe Gwarube, sê daar is tans geen bewyse van kriminele optrede in die R1,6 miljardse handboektender vir die grondslagfase vir 2027 nie. Die tender het

‘n Skool in Mpumalanga moes gister sy deure sluit uit vrees vir ‘n rondloperleeu. Die leeu kom vermoedelik uit die Krugerwildtuin en is Dinsdagaand naby die Frances Montessori-plaasskool, net buite

Die Nasionale Hulpskema vir Studente, NSFAS, is met onmiddellike effek onder administrasie geplaas. Die minister van hoër onderwys en opleiding, Buti Manamela, het dié drastiese stap aangekondig weens voortdurende onstabiliteit

’n Nuwe debat het ontstaan oor die toenemende koste en druk rondom eerstespan-skolesport, veral rugby, ná berigte oor miljoene rande wat daaraan bestee word. Die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum sê skolesport bly