Luister nou

NSFAS onder administrasie geplaas

Deur Walter Ernst

Die Nasionale Hulpskema vir Studente, NSFAS, is met onmiddellike effek onder administrasie geplaas.

Die minister van hoër onderwys en opleiding, Buti Manamela, het dié drastiese stap aangekondig weens voortdurende onstabiliteit en ernstige foute in die skema se bestuur en finansies.

Professor Hlengani Mathebula is as administrateur aangestel om volle beheer oor die instansie oor te neem.

Volgens Manamela kon die regering nie langer toekyk hoe stelsels in duie stort nie, aangesien NSFAS se werkverrigting deurslaggewend is vir sowel universiteite as die staat.

Die ingryping volg op ’n vlaag bedankings deur raadslede en wydverspreide bedryfsprobleme wat die uitbetaling van studiefondse kniehalter.

 

Gewilde Nuus

Krokodil-header

Snoetkrokodil in die Vaalrivier gesoek

Fotokrediet: apa.za

Sirië beskuldig Israel dat hy sy lugmagbasis aanval

Fotokrediet: Colorado Clean Energy Fund

AfriForum waarsku Nersa oor sonkrag registrasie reëls

Peet Viljoen in hof HD

Peet Viljoen se borgtogaansoek misluk

GOOD-party - BuinsessTech - WEBP

GOOD wil ‘n permanente integriteitstribunaal hê

Ander Nuus Artikels

Fotokrediet: Infrastructure News
Helen Joseph-hospitaal sluit sy ongevalle-eenheid
Fotokrediet: BBC
ChatGPT vir tieners
Wiandré Pretorius en verloofde
DNS-bewyse plaas sleutelfiguur op Mbense-moordtoneel
Krokodil-header
Snoetkrokodil in die Vaalrivier gesoek
Fotokrediet: apa.za
Sirië beskuldig Israel dat hy sy lugmagbasis aanval

Luister nou