Luister nou

Omgewing

Gewildste Nuus

Vuvuzela’s maak maanhare bang

Navorsing in Zimbabwe toon dat vuvuzelas ‘n eenvoudige maar doeltreffende manier kan wees om leeus uit gemeenskappe naby die Hwange Nasionale Park te verdryf. Die ekoloog dr. Lovemore Sibanda sê inwoners het tydens

Lees Meer »
Iets gemis?

Renosterhoring aansoek van die hand gewys

Die Noord-Kaapse Hooggeregshof het die regering se aansoek om verlof tot appèl oor die uitvoer van renosterhoring van die hand gewys. Die uitspraak beteken dat permitte vir die uitvoer van

Lees Meer »

Luister nou