Luister nou

Sterrekundiges ontdek twee reusagtige eksoplanete

Deur Marelize Maré

Sterrekundiges het twee reusagtige eksoplanete ontdek wat byna so groot soos Jupiter is, maar só ‘n lae digtheid het dat hulle met spookasem vergelyk kan word.

Die planete, wat sowat 1100 ligjare van die Aarde af is, laat wetenskaplikes kopkrap oor hoe hulle steeds bymekaar bly en nie eenvoudig uitmekaar val nie.

Die Kaapse afdeling van die Sterrekundevereniging van Suider-Afrika sê die ontdekking beklemtoon hoe moderne teleskope, soos die James Webb Ruimte-teleskoop, nuwe insigte oor die heelal moontlik maak.

Gewilde Nuus

Fotokrediet: Checkatrade

Die Tshwane-metro wil die krag teen vanaand herstel

Siviwe Gwarube - Daily Maverick

Minister word aangewys as een van TIME se 100 Next-leiers vir 2026

Israelse vlug - France 24

Israelse passasiers het ‘n noue ontkoming tydens vlug

Fotokrediet: Daily Maverick

Diplomatieke stappe teen Amerikaanse ambassadeur

plaasaanvalle - Maroela Media

Vryemarkstigting: Risiko vir moorde is groter vir boere

Ander Nuus Artikels

Fotokrediet: The Citizen
Tshwane-metro bied spesiale vlugte vir bejaardes by lughawe
Thoughtful Portrait Among Bookshelf Shelves
Nee Kemp, regses is ook onverdraagsaam
Senzo Mchunu - The Witness
Die OB ondersoek Senzo Mchunu
Fotokrediet: Checkatrade
Die Tshwane-metro wil die krag teen vanaand herstel
Siviwe Gwarube - Daily Maverick
Minister word aangewys as een van TIME se 100 Next-leiers vir 2026

Luister nou