
Deel van vuurpyl stort op die maan neer
‘n Deel van ‘n SpaceX Falcon 9-vuurpyl het volgens berigte vanoggend op die Maan neergestort nadat dit langer as 18 maande deur die ruimte beweeg het. Die boonste deel van die vuurpyl,
Die Afrikaanse Stasie!

‘n Deel van ‘n SpaceX Falcon 9-vuurpyl het volgens berigte vanoggend op die Maan neergestort nadat dit langer as 18 maande deur die ruimte beweeg het. Die boonste deel van die vuurpyl,

Die Augrabieswaterval Nasionale Park vier vandag sy 60ste bestaansjaar sedert die park op 5 Augustus 1966 geproklameer is. SANParke sê die park beskerm een van Suid-Afrika se mees besondere droë-ekostelsels,

Suid-Afrika se toerismebedryf toon volgehoue groei ná meer as 823 000 oornagbesoekers die land in Junie besoek het – ’n toename van byna 10% teenoor verlede jaar. Volgens Statistiek Suid-Afrika

Navorsing in Zimbabwe toon dat vuvuzelas ‘n eenvoudige maar doeltreffende manier kan wees om leeus uit gemeenskappe naby die Hwange Nasionale Park te verdryf. Die ekoloog dr. Lovemore Sibanda sê inwoners het tydens

Die burgerregte-organisasie, AfriForum sê hy is gereed vir ‘n hofstryd teen die naamsverandering van Graaff-Reinet na Robert Sobukwe-dorp, nadat die minister van Sport, Kuns en Kultuur en die Suid-Afrikaanse Geografiese Nameraad aangedui het

Die regering hou vol met sy planne om Suid-Afrika se kernkragprogram uit te brei en wil 5,2 gigawatt nuwe kernkragkapasiteit as deel van die land se langtermyn-energieplan, verkry. Die minister