Luister nou

Vuvuzela’s maak maanhare bang

Deur Marelize Maré

Navorsing in Zimbabwe toon dat vuvuzelas ‘n eenvoudige maar doeltreffende manier kan wees om leeus uit gemeenskappe naby die Hwange Nasionale Park te verdryf.

Die ekoloog dr. Lovemore Sibanda sê inwoners het tydens die 2010 Sokkerwêreldbeker op die idee gekom nadat die harde geluid van vuvuzelas wêreldwyd opslae gemaak het.

Sy navorsing het bevind dat die gebruik van vuvuzelas die aantal gevalle waar leeus vee vang met nagenoeg 50 persent verminder het.

Sibanda sê die sukses van die projek bewys dat plaaslike gemeenskappe waardevolle, bekostigbare oplossings vir konflik tussen mens en wilde diere kan bied en dat hulle ‘n groter rol in natuurbewaringsbesluite behoort te speel.

Gewilde Nuus

Fotokrediet: Instagram

Berigte oor verdagte wat na Potchefstroom skuif, is vals

Fotokrediet: WLRN

VSA se nuwe visumbeperkings

Fotokrediet: AfriForum

Nuwe verslag oor buitensporige geweld tydens plaasaanvalle

Fotokrediet: WikiWand

Partye sê hulle het reg op selfbeskikking

Fotokrediet: LekkeSlaap

Twee Oseane moedig pikkewyne aan om te broei

Ander Nuus Artikels

Fotokrediet: eNCA
Negende vrou se liggaam word in Oos-Rand gevind
Ronald Lamola - TimesLive
SA kap terug teen die VSA se visumbeperkings
Misdaadtoneel-Ekurhuleni
DA bied halfmiljoen aan vir leidrade na die Ekurhuleni-moordenaar
Fotokrediet: Instagram
Berigte oor verdagte wat na Potchefstroom skuif, is vals
Fotokrediet: WLRN
VSA se nuwe visumbeperkings

Luister nou