
Bek- en Klouseer: Gauteng verskerp optrede
Die Gautengse regering het sy pogings verskerp om die uitbreking van bek-en-klouseer te beperk en het die provinsie se status as ’n nasionale logistieke spilpunt, as ’n belangrike risiko-faktor uitgewys.
Die Afrikaanse Stasie!

Die Gautengse regering het sy pogings verskerp om die uitbreking van bek-en-klouseer te beperk en het die provinsie se status as ’n nasionale logistieke spilpunt, as ’n belangrike risiko-faktor uitgewys.

Die DA se raadslid in die Barberton-munisipaliteit, Philip Minnaar, het bevestig dat ‘n goedgekeurde professionele persoon en die senior bestuurder van die damveiligheidskantoor van die departement van water en sanitasie

Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, sê hulle het twee versoeke by die nasionale minister van samewerkende regering ingedien vir ’n provinsiale rampverklaring. Dit hou verband met ’n waterkrisis in die

Die Suid-Afrikaanse Polisiediens werk skouer aan skouer saam met die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag in soek- en reddingsoperasies in die vloedgeteisterde Limpopo en Mpumalanga.

Marelize Maré Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag het twee helikopters ontplooi om mense wat in die Limpopo provinsie gestrand is te red. Erge oorstromings en stygende watervlakke het reeds die lewe

Marelize Maré Die regering in Limpopo het sy optrede verskerp na erge oorstromings in die provinsie en het gisteraand ‘n noodvergadering met belanghebbendes en die nasionale regering gehou. Die vergadering