Luister nou

AfriForum is gereed vir hofstryd oor Graaff-Reinet se naam

Deur Marelize Maré

Die burgerregte-organisasie, AfriForum sê hy is gereed vir ‘n hofstryd teen die naamsverandering van Graaff-Reinet na Robert Sobukwe-dorp, nadat die minister van Sport, Kuns en Kultuur en die Suid-Afrikaanse Geografiese Nameraad aangedui het dat hulle die saak gaan teenstaan.

AfriForum voer aan die naamsverandering is in stryd met die Oos-Kaapse beleid oor historiese plekname en dat die meerderheid inwoners daarteen gekant is.

Die organisasie sê die proses was ongrondwetlik en waarsku dat die verandering die dorp se kultuurerfenis, toerisme en plaaslike ekonomie kan benadeel.

‘n Hofdatum moet nog vasgestel word.

Gewilde Nuus

Thoughtful Portrait Among Bookshelf Shelves

Nee Kemp, regses is ook onverdraagsaam

Senzo Mchunu - The Witness

Die OB ondersoek Senzo Mchunu

Fotokrediet: Checkatrade

Die Tshwane-metro wil die krag teen vanaand herstel

Siviwe Gwarube - Daily Maverick

Minister word aangewys as een van TIME se 100 Next-leiers vir 2026

Israelse vlug - France 24

Israelse passasiers het ‘n noue ontkoming tydens vlug

Ander Nuus Artikels

Willie Spies
VF Plus soek kundiges om kragonderbrekings te bekamp
Graffiti-logo-nuut
Graffiti-boekeblad 2 Oktober 2026
Fotokrediet: The Citizen
Tshwane-metro bied spesiale vlugte vir bejaardes by lughawe
Thoughtful Portrait Among Bookshelf Shelves
Nee Kemp, regses is ook onverdraagsaam
Senzo Mchunu - The Witness
Die OB ondersoek Senzo Mchunu

Luister nou