Luister nou

Omgewing

Gewildste Nuus

Gift of the Givers is reg vir Nepal

Die noodlenigings Gift of the Givers sê sy soek-en-reddingspanne staan gereed om na Nepal ontplooi te word nadat verwoestende vloede verskeie mense vermis gelaat het, onder wie twee Suid-Afrikaanse egpare.

Lees Meer »
Gewildste Nuus

WNNR toets KI-toepassing vir rotsveiligheid in mynbou

Die Wetenskaplike en Nywerheidnavorsingsraad (WNNR) het onlangs ’n ondergrondse veldtoets van ’n gevorderde akoestiese rotsklank-toepassing by Harmony Gold se Mponeng-myn in Carletonville aan die Wes-Rand voltooi. Hoewel ervare mynwerkers tradisioneel

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Twee jong leeus is nou Vrystaters

Twee jong leeus wat uit die onwettige handel in wild, in Israel gered is, het ná ’n baie lang reis van nagenoeg 50 uur by die Animal Defenders International-wildreservaat in

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Regering beplan strenger wette

Die regering beplan strenger wetgewing om onwettige mynbou en prospektering in Suid-Afrika die hoof te bied. Voorgestelde wysigings aan die Strafproseswet en die Wet op die Ontwikkeling van Minerale en

Lees Meer »
Iets gemis?

Baie sterf in Kolombië na aardbewing

Minstens ‘n 132 mense is dood ná ’n kragtige aardbewing van 7,4 in Kolombië. Die aardbewing het gisteroggend dele van die land se koffiestreek en die Stille Oseaan-kus getref, met

Lees Meer »

Luister nou