Luister nou

Renosterhoring aansoek van die hand gewys

Deur Marelize Maré

Die Noord-Kaapse Hooggeregshof het die regering se aansoek om verlof tot appèl oor die uitvoer van renosterhoring van die hand gewys.

Die uitspraak beteken dat permitte vir die uitvoer van sowat 500 renosterhorings moontlik toegestaan kan word, hoewel verdere regsprosesse en invoerpermitte nog nodig sal wees.

Die beslissing het die debat oor wettige internasionale handel in renosterhoring weer laat opvlam, met voorstanders wat meen dit kan bewaring help finansier en teenstanders wat waarsku dat dit stropery en onwettige handel kan aanmoedig.

 

Gewilde Nuus

Mbalula warns those assaulting on-duty police officers

Massaskietvoorvalle eis reeds 100de

Orania

Oraniërs stem anders in komende verkiesing

Ernst Roets

Wit kruise nou na Uniegebou

Kallie Kriel, Flip Buys, Dirk Hermann

VSA-debat jaag temperature op

Willie Spies

VF Plus soek kundiges om kragonderbrekings te bekamp

Ander Nuus Artikels

Internasionale Perspektief nuut
VSA onttrek finaal uit Irak te midde van volgehoue onstabiliteit
V (1)
Eerste skenkerleweroorplantings by Raslouw Private Hospital
V
Gryskrag: SASSA-toelaes moet nie van uitgerekte kaartproses afhang nie
Mbalula warns those assaulting on-duty police officers
Massaskietvoorvalle eis reeds 100de
Orania
Oraniërs stem anders in komende verkiesing

Luister nou