Luister nou

De Beers sluit deure tydelik by grootste diamantmyn in SA

Deur Walter Ernst

Die wêreld se grootste diamantprodusent, De Beers, het aangekondig dat hy sy werksaamhede by die Venetia-myn in Suid-Afrika vir twee jaar gaan staak.

Dié stap volg weens strawwe marktoestande en mededinging van laboratorium- gekweekte diamante.

Volgens die maatskappy se uitvoerende hoof, Al Cook, is die besluit noodsaaklik om koste te besnoei en die besigheid meer veerkragtig te maak.

Venetia, wat verantwoordelik is vir meer as 40% van die land se jaarlikse diamantopbrengs, verskaf werk aan sowat 4 400 mense. Dit is nog onduidelik hoe die sluiting die personeel gaan raak.

Dit volg kort ná ’n soortgelyke opskorting van produksie by ’n De Beers-projek in Kanada.

 

Gewilde Nuus

Ernst Roets

Crossed Out: Dokkie ontketen ongemaklike gesprek

Graffiti-logo-nuut

Graffiti-boekeblad 18 September 2026

Fotokrediet: Instagram

Polisie: “Die Ekurhuleni-moordverdagte is nie ’n Suid-Afrikaner nie”

Fotokrediet: InsureMyTrip

Daar heers onsekerheid oor die VSA se visumbeperkings

Fotokrediet: eNCA

Negende vrou se liggaam word in Oos-Rand gevind

Ander Nuus Artikels

Boer tot bord
Kos op die tafel is nie vanselfsprekend nie
Melanie 2
Ingryping by Gauteng-onderwys geëis
J broodryk
Slagoffers van plaasaanvalle gemartel, verbrand en verwurg
Ernst Roets
Crossed Out: Dokkie ontketen ongemaklike gesprek
Graffiti-logo-nuut
Graffiti-boekeblad 18 September 2026

Luister nou