Nuuskommentaar2
Page: 4
Nuuskommentaar: 3 Junie 2024 Deur: Jaco Kleynhans Mexiko het Sondag sy eerste vrouepresident verkies. Claudia Sheinbaum van die linkse Morena-party word president van een van die belangrikste ontwikkelende ekonomieë, wat natuurlik ook ’n belangrike buurland van die Verenigde State is in ’n tydperk waar die verhouding tussen ontwikkelde lande en ontwikkelende lande deur die globale […]
Nuuskommentaar: 27 Mei 2024 Deur: Jaco Kleynhans Die toekoms van Europa is ʼn sentrale tema in vanjaar se verkiesingsveldtog vir die Europese Unie. In al 27 EU-lidlande sal meer as 400 miljoen kiesers volgende week die geleentheid kry om meer as 700 lede vir die Europese parlement te verkies. Dit is egter nie net gebeure […]
Kultuursake in België gedryf – dalk einde van die staat Bekommernisse oor die voorgenome Bela-wetgewing oor onder meer die potensiële aanslag teen Afrikaanse kultuurgoedere, maak ‘n belangrike deel van ons politieke beoordeling uit. Maar nie net hier nie – ook in België, waar die kiesers op 9 Junie stembus toe gaan, word die kultuuraspek sterker […]
Nuuskommentaar: 21 Mei 2024 Deur: Herman Toerien Heelwat waarnemers het reeds in aanloop tot die komende nasionale en provinsiale verkiesing dit gestel dat baie Suid-Afrikaanse kiesers nie in die partye se beleid belangstel nie. Sommiges het selfs sover gegaan om hierdie oorwegende onkunde aan spesifieke rasse te koppel. Ander faktore bepaal nog meestal vir watter […]
Nuuskommentaar: 20 Mei 2024 Deur: Jaco Kleynhans Verlede week, byna ses maande ná die algemene verkiesing in Nederland, het vier partye ’n koalisie-ooreenkoms bereik wat dié land oor die volgende paar jaar in ’n nuwe rigting kan stuur. Die nuwe koalisie-akkoord word reeds as rigtinggewend vir Nederland, en dalk selfs die hele Europa, beskryf. Op […]
Nuuskommentaar: 16 Mei 2024 Deur: Herman Toerien Vir baie waarnemers wat die politiek van groot dele van die wêreld nie mooi gevolg het nie, was dit ‘n skok toe die eens verguisde party van Geert Wilders as die sterkste party uit die onlangse verkiesing in Nederland getree het. Sedertdien is koalisieonderhandelinge gevoer, en is wyd […]
Nuuskommentaar: 15 Mei 2024 Deur: Herman Toerien Namate die algemene en provinsiale verkiesing nader kom, hoe meer laat die situasie ‘n mens aan ‘n broeikas én ‘n kweekhuis dink. Met broeikas word daardie toestel bedoel wat in hospitale gebruik word om onder meer vroeggebore babas sterk genoeg te laat word dat hulle die lewe mettertyd […]
Nuuskommentaar: 13 Mei 2024 Deur: Jaco Kleynhans Verlede Vrydag het ’n terreurgroep wat bande met die Islamitiese Staat het, ’n verrassingsaanval op die dorp, Macomia, in die noorde van Mosambiek uitgevoer. Die aantal mense wat in dié aanval dood is, is steeds onbekend. Islamitiese terroriste voer reeds sedert 2017 ’n stryd in die Cabo Delgado-streek. […]
Nuuskommentaar: 13 Mei 2024 Deur: Herman Toerien “The lady doth protest too much, me thinks” is as uitdrukking veel bekender, as die oorspronklike konteks waarin Shakespear dit gebruik het. Maar dit kleef aan die gebruik daarvan omdat dit so dikwels ook op ander situasies van toepassing gemaak kan word – ook helaas in die politiek […]
Nuuskommentaar: 9 Mei 2024 Deur: Bennie van Zyl Namate stemdag van 29 Mei nader kom, is die gemoedere besig om al hoe warmer te word, en dit skep die teelaarde vir onstabiliteit. Die polisie het reeds openbaar dat hulle op ‘n sterker gereedheidsgrondslag is in Natal, Mpumalanga en Gauteng, in hierdie volgorde. As ons sou […]