
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, het verlede week by ’n ANC-mediakonferensie verklaar: “Donald Trump martel ons [bedoelende die ANC] elke dag en nag. Elke week, martel hy ons!” Hierdie




