Nuuskommentaar2

Page: 5

Nuuskommentaar: 8 Mei 2024 Deur: Jaco Kleynhans ʼn Gekweste beer is ʼn gevaarlike beer. Vra maar enigiemand wat al bere in plekke soos Alaska gejag het. Meer mense is al deur gekweste bere in Alaska gedood as mense wat in enige gewone aanval deur ʼn beer omgekom het. ʼn Gekweste beer is onvoorspelbaar en bereid […]

Nuuskommentaar: 7 Mei 2024 Deur: Herman Toerien Winston Churchill tel onder ‘n groepie gesaghebbendes wat iets soortgelyk aan die volgende gesê het: “Die demokrasie is ‘n euwel, maar dis die beste euwel wat ons het.” Dit hang natuurlik af van wat onder die woord “demokrasie” verstaan word. As dit bloot om een mens, een stem […]

Nuuskommentaar: 2 Mei 2024 Deur: Bennie van Zyl Namate stemdag van 29 Mei nader kom, is die gemoedere besig om al hoe warmer te word, en dit skep die teelaarde vir onstabiliteit. Die polisie het reeds openbaar dat hulle op ‘n sterker gereedheidsgrondslag is in Natal, Mpumalanga en Gauteng, in hierdie volgorde. As ons sou […]

Nuuskommentaar: 30 April Deur: Jaco Kleynhans Toe ’n groep van sewentig studente twee weke gelede op die kampus van Columbia-universiteit in New York met anti-Israel betogings begin het, het min Amerikaners verwag dat dit in ’n nasionale studenteprotes wat uiteindelik ernstige vrae oor die toekoms van Amerika sou laat ontstaan, sou ontaard. Die afgelope twee […]

Nuuskommentaar: 25 April 2024 Deur: Charné Mostert In ’n optimistiese skuif het verskeie regeringsamptenare, insluitende President Cyril Ramaphosa, die Suid-Afrikaanse kragreus, Eskom, ondersteun deur te verklaar dat beurtkrag iets van die verlede sal wees. Nietemin is hierdie opmerking teenstrydig met die werklikheid en die toekoms van Eskom en beurtkrag se volkome beëindiging in Suid-Afrika. Suid-Afrika […]

Nuuskommentaar: 19 April 2024 Deur: Dr. Reghard Brits Die omstrede Onteieningswetsontwerp is onlangs deur die Nasionale Vergadering aanvaar en moet nou deur die staatspresident onderteken word. Die mees berugte aspek van dié nuwe wetgewing is dat dit voorsiening sal maak vir die onteiening van eiendom teen geen (nul) vergoeding nie. Hierdie kwessie omvat egter slegs […]

Nuuskommentaar: 15 April 2024 Deur: Jaco Kleynhans Saterdagaand se reeks lugaanvalle deur Iran op Israel is nie bloot net deel van die huidige stryd om die Gasa-strook, of selfs net in reaksie op Israel se beweerde betrokkenheid by ʼn aanval op Iran se konsulaat in Damaskus, Sirië nie. Iran se besluit om 300 missiele en […]

Nuuskommentaar: 10 April 2024 Deur: Ernst van Zyl Verkiesingsjare word veral geken aan groot beloftes en die slinkse gesmous van kitsoplossings. 2024 is geen uitsondering nie. Politieke partye hou ewe skielik wonderbaarlike alheilmiddels vir elke denkbare politieke kwaal voor, wat hulle nou gretig aan ons probeer afsmeer. Politieke partye is egter nie die enigstes wat […]

Nuuskommentaar: 9 April 2024 Deur: Jaco Kleynhans ʼn Volksmoord gebeur nie sommer net nie. Elke volksmoord het nog altyd ʼn lang aanloop gehad. Vra maar vir die Tutsi’s in Rwanda waar die volksmoord van 1994 die afgelope naweek herdenk is. Presies dertig jaar nadat 800 000 Tutsi’s en ondersteuners van die Tutsi-minderheid deur ekstremiste in die […]

Nuuskommentaar: 8 April 2024 Deur: Alana Bailey In aanloop tot die verkiesing is migrasie een van die kwessies wat heelwat aandag geniet. Van die kandidate maak uitlatings wat gevaarlik na aan xenofobie klink, terwyl ander Suid-Afrikaners hul frustrasies met die land se swak grensbeheer verwoord. In dié opsig verskil die land nie veel van die […]


Current track

Title

Artist