
Nuuskommentaar: Die konsentrasie van welvaart in min kaderhande is inderdaad die probleem
Ramaphosa het hier ’n baie belangrike bekentenis gemaak. Dit is dat ’n groot deel van die burgers van die land nie op ’n noemenswaardige manier uit die ekonomie voordeel trek




