
F1-renjaer se ikoniese motor met meer as R300-miljoen oor die “wenstreep”
Volgens verskeie motorpublikasies is hierdie motor waarskynlik een van Schumacher se mees ikoniese motors weens die goeie seisoen wat hy in 2001 daarmee gehad het.
Die Afrikaanse Stasie!

Volgens verskeie motorpublikasies is hierdie motor waarskynlik een van Schumacher se mees ikoniese motors weens die goeie seisoen wat hy in 2001 daarmee gehad het.

Beate en Jacques is tydens die kompetisie aangewys as Meneer en Mejuffrou kreatief.

Dit kom kort nadat Volvo aangekondig het dat hy 60% van sy handelaars in die land gaan sluit.

Paul, wat al jare lank na Pretoria FM luister, was duidelik geroer toe hy besef het dat hy gewen het. “Prys die Here, amen!” het hy herhaaldelik gesê.

Ter viering van Afrikaans 100, word daar hierdie jaar ook twee splinternuwe kategorieë bygevoeg, naamlik “Sokkie liedjie van die jaar” en “Klankbaan vir ‘n film- of TV-produksie”.