
Bennie Fourie en kie kielie die lagspiere met SA se eie The Office
Redaksie Vir die meeste van ons kan die kantoorlewe erg middelmatig wees. ’n Spasie waar daar soms min tot geen opwinding is nie en waar spertye jou daaglikse realiteit is.
Die Afrikaanse Stasie!

Redaksie Vir die meeste van ons kan die kantoorlewe erg middelmatig wees. ’n Spasie waar daar soms min tot geen opwinding is nie en waar spertye jou daaglikse realiteit is.

James Kemp Die sanger Adam Tas was die afgelope week oorstelp van dankbaarheid nadat hy met sy geliefde Betty Lue van Helsdingen verenig is. Tas het die Gibson- akoestiese kitaar

Dis die tweede agtereenvolgende jaar wat Silverton in Pretoria op Kersvader se roetekaart vir spesiale besoeke is.

Die ikoniese groen en geel dwergkostuum wat Will Ferrell in die feestelike rolprent Elf gedra het, het onlangs vir ’n verbysterende £239,000 op ’n veiling buite Londen verkoop.

Die familie van Matt Stern (gebore Smit) het aan Pretoria FM bevestig dat die geliefde akteur en sanger vroeër vandag oorlede is, nadat sy hart ingegee het.

Goeie nuus vir UFC-aanhangers is dat die Knox Legacy-reeks, ’n wêreldklas gemengde gevegkuns-geleentheid, aanstaande jaar in Kaapstad aangebied sal word.