
16-JARIGE PRETORIANER DIE LAND SE JONGSTE GLYRYER
Brandon staan in knortjorkringe as Lil’ Lightning bekend, en wanneer hy soos blits op die resiesbaan gly en ry, gee hy vir omstanders iets om oor te praat.
Die Afrikaanse Stasie!

Brandon staan in knortjorkringe as Lil’ Lightning bekend, en wanneer hy soos blits op die resiesbaan gly en ry, gee hy vir omstanders iets om oor te praat.

Twee mans kan in die video gesien word en sê dan, “ons wil net vir julle wys dat ons vandag drink, met die parlement in ons midde.”

Ook in Junie is ‘n man in hegtenis geneem weens die besit van meer as 100 eksotiese troeteldiere.

Dis veral onder dobbelaars tussen die ouderdomme van 18 en 34 jaar oud wat sportweddenskappe as ‘n vorm van dobbelary selfs gewilder is as die Nasionale Lotery.

Daar was darem nie net “nee-antwoorde” nie. ‘n Ander atleet het vir ‘n oomblik sy wedloop onderbreek om sy meisie langs die kantlyn te vra om te trou.

AfriForum se hoof van kultuursake, Alana Bailey sê die organisasie waarsku die SAUK reeds lankal dat die skuif van uitsaaitye en verandering van kanale kan lei tot ‘n verlies aan