
Meningsopname: SA’ners beplan te laat vir aftrede
Die jongste Sanlam Benchmark-meningsopname toon dat Suid-Afrikaners té laat vir hul aftrede begin beplan. Volgens die verslag is die meeste individue in hul middel dertigs van mening dat aftreebeplanning noodsaaklik




