
Nielandbousektor bloei werksgeleenthede
Suid-Afrika se formele nielandbousektor het ’n beduidende terugslag beleef met die verlies van 80 000 poste gedurende die eerste kwartaal van vanjaar. Volgens die jongste data van Statistiek Suid-Afrika, SSA,
Die Afrikaanse Stasie!

Suid-Afrika se formele nielandbousektor het ’n beduidende terugslag beleef met die verlies van 80 000 poste gedurende die eerste kwartaal van vanjaar. Volgens die jongste data van Statistiek Suid-Afrika, SSA,

Verskeie groepe hou vandag landwyd optogte teen ongedokumenteerde migrante, met groot sekuriteits- en verkeersoperasies wat deur polisie en ander wetstoepassingsagentskappe ingestel is. Die Nasionale Gesamentlike Operasionele en Intelligensiestruktuur sê “Operasie

Beplan jou Dinsdag só om die betogings teen buitelandse burgers te vermy. Tshwane-metro (10:00 tot 15:00 geraak) Betogers sal by Kerkplein in Pretoria se middestad byeenkom en by die Sunnyside-polisiekantoor

Die Gautengse LUR vir onderwys, Lebogang Maile, sê strafregsake sal geopen word teen persone wat by beweerde korrupsie in openbare skole betrek word, en dat die verantwoordelikes vervolg sal word. ’n

Die minister van justisie en staatkundige ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, sê dat die regering flink vorder met die vrywillige repatriasie en deportasie van duisende ongedokumenteerde immigrante, veral uit KwaZulu-Natal. Die interministeriële

Die voorsitter van die Parlement se Portefeuljekomitee oor Korrektiewe Dienste, Kgomotso Ramolobeng sê die aantal buitelandse burgers in Suid-Afrika se tronke bly kommerwekkend. Volgens departementele syfers is daar tans 27 880 buitelandse