Luister nou

Reserwebank waarsku teen stadiger ekonomiese groei

Deur Walter Ernst

Die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) se jongste ekonomiese aanwyser stel ’n verlangsaming in die land se ekonomiese groei in die komende maande in die vooruitsig.

Volgens die aanwyser het ekonomiese bedrywighede in April met 1,8% gedaal.

Die SARB sê dat agt van die tien beskikbare komponente verswak het.

Die vernaamste sondebokke is onder meer stadiger groei in die geldvoorraad, ’n afname in die aantal goedgekeurde residensiële bouplanne asook laer sakevertroue.

Dié data is in ooreenstemming met verskeie onlangse aanwysers wat die finansiële druk op huishoudings sowel as ondernemings weerspieël

 

Gewilde Nuus

National Mall

3 000 wit kruise vandag in Washington geplant

James Kemp

Daar is nie ’n “Afrikanerdebat” nie

horses vs bikes 4

NDBV gryp in by perde-teen-motorfietse-uitdaging

Afrikaner-vlugtelinge

Trump-regering wil tot 17 500 Afrikaner-vlugtelinge in VSA toelaat

Fotokrediet: Netwerk24

15 Nuwe kruise by Witkruismonument opgerig

Ander Nuus Artikels

Internasionale Perspektief nuut
Kan die ongemaklike linkse huwelik hou?
Graffiti-logo-nuut
Graffiti-boekeblad 25 September 2026
Rooikruis
Kritiek pla Roets nie
National Mall
3 000 wit kruise vandag in Washington geplant
James Kemp
Daar is nie ’n “Afrikanerdebat” nie

Luister nou